Used Car 1972 31 856 km Manual Postmasburg, Northern Cape
Seller's Comments
V8 enjin. 4x4 werk. Ford is op die pad en al die papiere is op datum. Nuwe propshafts, briekdromme, nuwe cowlding gebou met grootter fan. Lyk nog mooi binne en buite. Powersteering werk nie, maar het pomp en boks in. Omgeskakel dat op unleaded petrol kan ry.
Seller's Comments